We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Brand daar nog iewers diep binne jou
die vlamme van een fout wat ek sal onthou.
Wys my dis waar ons geheime ontstaan.
Ek weet dis ‘n teken, ek sweer jy was daar.
‘n Gedagte van een fout wat in my bly maal.
Gaan haal weer my drome. (drome bestaan)

Verloor jouself in passievol herinnering van ons.
Waar jy verdwaal en val en ek jou moet kom haal

Sal jy my bly vashou as jy my verstaan.
‘n Gedagte van twyfel wat in my bly maal.
Die vrees van die lewe vries vas. (koue bestaan)

Verloor jouself in passievol herinnering van ons.
Waar jy verdwaal en val en ek jou moet kom haal

Sal jy my bly vashou(‘n vlam wat brand in enkel fout)
Sal jy my laat brand

credits

from Als Lyk Beter in die Donker, released May 31, 2011
Mariechen van Huyssteen - Vocals
Danie van Huyssteen - Guitar, Bass, Backing Vocals
Hugo Breedt - Accordion, Jaw Harp, Backing Vocals
Christiaan Ackermann - Djembe

license

all rights reserved

tags

about

Enovelle Pretoria, South Africa

Enovelle was born from jam sessions of artists from diverse inspirations and musical backgrounds. This acoustic act features enthralling female vocals accompanied by romantic guitar, melodic accordion and groovy bass lines. Enovelle draws their inspiration from the muses of French Café, Spanish Guitar with roots firmly in Mzansi Africa. ... more

contact / help

Contact Enovelle

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Enovelle, you may also like: