We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Meer as Revolusie

by Enovelle

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $4 USD  or more

     

1.
Onrus 01:27
2.
Ontsnap vanaand na die wilde kus Daar is ‘n herberg langs die see Jy en jou reisigershart wat volg Kan wegtrek van die seer Sluk weg jou laaste paar sente, kom dans in die reën. Ons fluister vir die weerlig, kan ons die hemel poorte steel? Dan moet ons weghol en gaan vrede soek, in die beloofde land Gisteraand het ek ‘n plan beraam om jou hart te ontvoer Rooiwyn uitgedeel en baie gelag Jou sensuur is my nuwe hoop Sluk weg jou laaste paar sente, kom dans in die reën. Ons fluister vir die weerlig, kan ons die hemel poorte steel? Dan moet ons weghol en gaan vrede soek, in die beloofde land
3.
Laaste Aand 01:07
4.
As jy vanaand jou oë toe maak droom jy van beter dae toe jy nog kon lag vir jouself ek wens jy wil meer dans, dans dans net ‘n bietjie in jou kop Vertel jy nog jou storie vir die mense wat jou liefhet kan jy jou smart sluk soos ‘n dop laat jy my spin moet ek myself weer omdraai ek wens jy doen dit meer Vanaand droom ek van meer as revolusie illusie van my werklikheid wat sal ophou draai in my maag die waarheid het ‘n na-smaak soos die tyd aanstap die antwoord is daar buite Ons almal soek na hoop wat daar buite vir ons wegkruip Vanaand droom ek van meer as revolusie illusie van my werklikheid wat sal ophou draai in my maag die waarheid het ‘n na-smaak soos die tyd aanstap die antwoord is daar buite
5.
6.
Karoo Blues 04:02
Land van groot dors, ek reis op die swart lyn deur jou hart wit hartebeeshuisie en 'n eensaam windpomp, wat windstil lê en wag, vir storms om lewe te bring Omhels my met soet reuk van die reën, 'n blitsvloed wat sterk oor my voete vloei. Karoo blues, voer my lepel in die mond omhels my 'n laaste keer, voor ek huis to gaan. Verlate vlaktes wat vir my wink smeek my om hierdie wind bestaan te staak verdrink my sorge in jou droë oseaan omvou my in die eenvoud van sterre, hemel, maan Omhels my met soet reuk van die reën, 'n blitsvloed wat sterk oor my voete vloei. Karoo blues, voer my lepel in die mond omhels my 'n laaste keer, voor ek huis to gaan.
7.
Vir my Tuisland Hoe kyk ek jou bly vashou as jy my altyd afbreek? Hoe kan ek bewys jy is al wat ek het? Vir my Tuisland Hier is ek; omhels my met die soet reuk van die reën 'n blitsvloed wat sterk oor my voete vloei Vir my Tuisland Ek het een huis en een land wat ek myne noem en ek is sterk gekant teen die uittog van my siel verkoop vergete gelaat in lande ver van hier. Vir my Tuisland Deel met my jou diepste seer en verheug saam in die opwinding oorvloedig aan jou gestuur sonder perke in potensiaal. Vir my Tuisland Ek wens ek kon jou kinders terugbring Almal saamsit en kyk hoe die vuur in die nag baljaar.
8.
Ons Sal Leef 03:03
Verras my die verraaier, van weghol Afrikaans ek smag na gruwel dade, hulle lê op die punt van tong. Omhels my nuwe subkultuur wat altyd vrae vra Wag vir die verlede om die toekoms in te haal Ons vir jou. Ons sal sterf. Ons sal skree op die kranse tot hul antwoord gee. Ons sal leef. Ons sal leef. Ons sal skree op die kranse tot hul antwoord gee Ons sal leef, ons sal leef Skadu’s teen die muur, skarlakend oorgetrek bloed vergiet vergete gelaat op die afgrond deel met my geheime, verdryf my diepste angs Uit stof is jy gemaak van hierdie land Ons vir jou. Ons sal sterf. Ons sal skree op die kranse tot hul antwoord gee. Ons sal leef. Ons sal leef. Ons sal skree op die kranse tot hul antwoord gee Ons sal leef, ons sal leef Ontwaak uit jou narkose wat die wêreld vir jou voer my vriende, ons moet vlug. Dis ‘n twyfel bestaan Gaan soek na wonderdade, visione in my bier Ek fluister saggies as ek engele vir jou stuur Ons vir jou. Ons sal sterf. Ons sal skree op die kranse tot hul antwoord gee. Ons sal leef. Ons sal leef. Ons sal skree op die kranse tot hul antwoord gee Ons sal leef, ons sal leef
9.

credits

released December 6, 2013

Enovelle is
Mariechen Van Huyssteen – Vocals
Danie van Huyssteen – Guitar, Backing vocals
Hugo Breedt – Accordion, Piano, Rhodes Piano, Percussion, Backing vocals, Spoken word
Cornel Viljoen – Bass, Backing vocals
Roelof Fuls – Drums, Percussion

All music and lyrics written by Enovelle, except “Vir my tuisland” poem written by Danie van Huyssteen & music written by Hugo Breedt, "Donderwolk Horison" by Danie van Huyssteen

Recording engineers: Mariechen, Hugo and Danie @ Little Star Studio Mixed by Hugo and Danie @ Little Star Studio
Produced by Hugo Breedt & Danie van Huyssteen
Executive Producer Mariechen van Huyssteen

Mastered by Rogan Kelsey (www.lapdust.com)
Design & Photography: Cornelius van Niekerk (www.flintandfuel.co.za) Cover photo – Hugo breedt

license

all rights reserved

tags

about

Enovelle Pretoria, South Africa

Enovelle was born from jam sessions of artists from diverse inspirations and musical backgrounds. This acoustic act features enthralling female vocals accompanied by romantic guitar, melodic accordion and groovy bass lines. Enovelle draws their inspiration from the muses of French Café, Spanish Guitar with roots firmly in Mzansi Africa. ... more

contact / help

Contact Enovelle

Streaming and
Download help

Report this album or account

If you like Enovelle, you may also like: