We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Partykeer vloei ek maklik
Partykeer skop en skree ek
Maar meeste van die tyd skud ek my kop in ongeduld en wonder,
toemond, of dit nou die tyd is om iets te sê

En soms verdraai jy al die vrae
en ek staan weerloos teen die aanslag wat jy op my rig.

Kom dans in die vlamme van ons taal.
Ons bly in Afrika
Ons kan saam sit tot die maan die son wegjaag.
Als lyk alles beter, beter in die donker.

Skree vir my en wys my jy's nog lewendig.
En keer jouself om jou gedagtes te verdoof
en leer jouself om vry te wees.
Ek het jou nodig, ons het jou nodig

En soms verdraai jy al die vrae
en ek staan weerloos teen die aanslag wat jy op my rig.

Brandmerk my in die vlamme van ons taal.
Ons bly in Afrika
Ons kan saam sit tot die maan die son wegjaag.
Als lyk alles beter, beter in die donker.

Ek plak jou briewe teen my ruite.
Ek wens die son kan weer op my skyn.
Brandmerk jou woorde teen my lyf.
‘n Brandmerk is my vryspraak teken.

credits

from Als Lyk Beter in die Donker, released May 31, 2011
Mariechen van Huyssteen - Vocals, Bell
Danie van Huyssteen - Guitar, Bass
Hugo Breedt - Accordion
Christiaan Ackermann - Djembe

license

all rights reserved

tags

about

Enovelle Pretoria, South Africa

Enovelle was born from jam sessions of artists from diverse inspirations and musical backgrounds. This acoustic act features enthralling female vocals accompanied by romantic guitar, melodic accordion and groovy bass lines. Enovelle draws their inspiration from the muses of French Café, Spanish Guitar with roots firmly in Mzansi Africa. ... more

contact / help

Contact Enovelle

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Enovelle, you may also like: